Individual of taxon | Finnish Dorset![]() |
---|---|
Geslag | vroulik![]() |
Naam in moedertaal | Dolly![]() |
Gegewe naam | Dolly![]() |
Geboortedatum | 5 Julie 1996![]() |
Geboorteplek | Die Roslin Instituut![]() |
Sterfdatum | 14 Februarie 2003![]() |
Sterfplek | Die Roslin Instituut![]() |
Vernoem na | Dolly Parton![]() |
Vervaardiging metode | kloning![]() |
Dolly (5 Julie 1996 – 14 Februarie 2003) was die eerste gekloonde skaap, en die eerste soogdier gekloon van 'n volwasse somatiese sel, met behulp van die proses van kernoordrag.