Dombeya | |
---|---|
Dombeya wallichii | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Malvales |
Familie: | Malvaceae |
Subfamilie: | Dombeyoideae |
Genus: | Dombeya Cav., (1786) |
Spesies | |
197; Sien teks | |
Sinonieme | |
|
Dombeya is 'n genus van blomdraende plante in die Malvaceae familie. Die genus is inheems aan Afrika, Madagaskar en die Arabiese Skiereiland. Die meeste van die spesies is endemies aan Madagaskar.