Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Driekamp

Piktogram wat Driekamp aandui
Die drie komponente van driekamp: swem, fietsry, hardloop

Die Driekamp of Triathlon is 'n multisport kompetisie wat uiterste uithouvermoë verg. Die oorspronklike driekamp bestaan uit:

Driekampatlete moet in elke item kompeteer terwyl die maksimum energie moontlik bespaar moet word vir die volgende item.

In moderne driekamp vind die items aaneenlopend plaas en die tyd om oor te skakel van een item na die volgende word ook ingereken. Deesdae word by spesiale stasies oorgeskakel, waar fietse en geskikte kleredrag vir die deelnemers gereed gehou word, volgens hulle inskrywingsnommers. Dit voorkom die opeenhoping van atlete en vergemaklik 'n gladde oorskakeling vir hulle na die volgende item.


Previous Page Next Page






سباق ثلاثي Arabic Triatlón AST Triatlon AZ Трыятлон BE Трыятлён BE-X-OLD Триатлон Bulgarian Taluturai BJN Triatló Catalan Triatlon Czech Triathlon CY

Responsive image

Responsive image