Duinmol

Duinmolle
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Suborde:
Infraorde:
Parvorder:
Familie:
Bathyergidae

Waterhouse, 1841
Genera
Sien teks

Die duinmol is 'n knaagdier. Die dier is nie verwant aan 'n mol nie. Die naaste verwantskap met 'n ander diergroep is met die ystervark. Die familie kom slegs voor in Afrika, suid van die Saharawoestyn. In Suider-Afrika is daar ses verskillende spesies, in drie genera.


Duinmol

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne