Dwergvalk | |
---|---|
![]() | |
Mannetjie in Buffalo Springs Nasionale Park in Kenia | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. semitorquatus
|
Binomiale naam | |
Polihierax semitorquatus (Smith, 1836)
| |
![]() | |
Verspreiding |
Die Dwergvalk (Polihierax semitorquatus) is 'n algemene gelokaliseerde standvoël wat voorkom in sentraal Namibië tot in die Noord-Kaap. Die voël is 18 – 20 cm groot en weeg 55 - 66 gram. In Engels staan die voël bekend as Pygmy Falcon.
{{cite web}}
: Ongeldige |ref=harv
(hulp)