Eemsmond

Eemsmond
Voormalige munisipaliteit
Die Menkemaborg in Uithuizen
Die Menkemaborg in Uithuizen
Vlag van Eemsmond
Vlag
Wapen van Eemsmond
Wapen
Ligging van Eemsmond in Groningen-provinsie
Ligging van Eemsmond in Groningen-provinsie
Koördinate: 53°24′N 6°40′O / 53.400°N 6.667°O / 53.400; 6.667
LandVlag van Nederland Nederland
Provinsie Groningen
MunisipaliteitHet Hogeland
Oppervlak
 • Totaal543,35 km2 (209,79 vk. myl)
 • Land189,81 km2 (73,29 vk. myl)
 • Water353,54 km2 (136,50 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal15 910
 • Digtheid84/km2 (220/vk. myl)
Poskode
9979-86, 9988-89, 9995-99
Skakelkodes0595, 0596

Eemsmond is 'n voormalige munisipaliteit in die provinsie Groningen in die noordooste van Nederland. Eemsmond is gestig in 1991 deur die samevoeging van die munisipaliteite Hefshuizen, Kantens, Usquert en Warffum. Uithuizen was die administratiewe setel van die munisipaliteit gewees.

Op 1 Januarie 2019 is Eemsmond opgegaan in die nuwe munisipaliteit Het Hogeland.


Eemsmond

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne