Eisenstadt

Freistadt Eisenstadt
Kaart Wapen
Vlag
Land Vlag van Oostenryk Oostenryk
Deelstaat Burgenland
Distrik Statutêre stad
Koördinate 47°51′N 16°31′O / 47.850°N 16.517°O / 47.850; 16.517
Stigting Voor 1118
Oppervlakte:
- Totaal 42,88 vk km
Hoogte bo seevlak 182 m
Bevolking:
- Totaal (1 Januarie 2022) 15 240
- Bevolkingsdigtheid 355/vk km
Tydsone UTC +1 (MET)
Somertyd UTC +2 (MET)
Burgemeester Thomas Steiner (ÖVP)
Amptelike Webwerf www.eisenstadt.at

Die Freistadt Eisenstadt (Hongaars Kismarton, Kroaties Željezno) is die hoofstad van die Oostenrykse deelstaat Burgenland (Kroaties Gradišće, Hongaars Őrvidék) en ook sy grootste nedersetting. In administratiewe opsig is Eisenstadt 'n statutêre of selfregerende stad.


Eisenstadt

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne