Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Elektronika

Elektronika is die studie van die vloei van ladings deur verskeie materiale en toestelle soos halfgeleiers, resistors, induktors, kapasitors, nanostrukture en vakuumbuise. Alle toepassings van elektronika behels die oordra van elektriese seine en/of inligting. Elektronika word beskou as 'n teoretiese vertakking van fisika, maar die ontwerp en konstruksie van elektroniese stroombane om praktiese probleme op te los is tegnieke in elektroniese- en rekenaaringenieurswese.

Die studie van halfgeleiertoestelle en verwante tegnologie word ook as 'n vertakking van fisika beskou. Hierdie artikel fokus op die ingenieursaspekte van elektronika. Ander belangrike onderwerpe ook van toepassing is elektroniese afval en beroepsgesondheidsaspekte met die vervaardiging van halfgeleiertoestelle.


Previous Page Next Page






Elektronik ALS Electronica AN इलेक्ट्रॉनिकी ANP إلكترونيات Arabic إيليكطرونيك ARY Electrónica AST Elektronika AZ الکترونیک AZB Электроника BA Elektronik BAR

Responsive image

Responsive image