Elopomorpha | |
---|---|
Anguilla anguilla | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | Elopomorpha
|
Ordes | |
Elopiformes |
Elopomorpha is 'n superorde van die straalvinnige visse (Actinopterygii). Die superorde bevat 'n groot verskeidenheid tipes visse wat wissel van die gewone silwer-kleurige spesies van die orde Elopiformes en die beenvisse van die orde Albuliformes, tot die lang, maer en gladde aale van die Anguilliformes. Die een karaktereienskap wat die groep in gemeen het is die leptocephalus-stadium van die larwes. Geen ander visse het die tipe larwes nie.[1][2][3][4][5]