Emtrisitabien

Vrywaring: Die mediese inligting verskaf op Wikipedia dien slegs as 'n riglyn en dra geen waarborg van feitelike korrektheid nie.
Enige vrae of klagtes oor u persoonlike gesondheid behoort na 'n dokter verwys te word.

Emtrisitabien ("FTC", handelsnaam Emtriva), behoort aan die klas teenretrovirale middels bekend as nukleosied analoog trutranskriptase remmers (NRTIs), wat die ensiem trutranskriptase blokkeer, 'n ensiem wat onmisbaar is vir virusvoortplanting.

Emtrisitabien se chemiese struktuurskelet

Emtrisitabien

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne