Eupodotis | |
---|---|
Woestynkorhaan (Eupodotis rueppellii) | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Eupodotis Lesson, 1839
|
Eupodotis is 'n genus van voëls in die familie wildepoue en korhane (Otididae). Die genus omvat vyf spesies wat almal in Afrika voorkom.[1] Spesies van die genera Afrotis en Lophotis word soms by die genus ingesluit;[2] hoewel sekere bronne die Vaalkorhaan, Woestynkorhaan en Eupodotis humilis as 'n aparte genus Heterotetrax aandui.[3]