Euripides | |
---|---|
Gebore | ca. 480 v.C. |
Sterf | ca. 406 v.C. |
Nasionaliteit | Antieke Griekeland |
Beroep | Dramatuurg |
Bekend vir | Medea, 431 v.C. Hippolytus, 428 v.C. Electra, ca. 420 v.C. Die Trojaanse vroue, ca. 415 v.C. Bacchae, 405 v.C. |
Eggenoot | Melite Choerine |
Ouer(s) | Mnesarchus Cleito |
Euripides (Grieks: Εὐριπίδης) (ongeveer 480 v.C. – 406 v.C.) was een van die drie groot Griekse tragedie digters, met Sophokles – met wie hy persoonlik bevriend was – en Aischulos.