Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Fasediagram

Veldspaat Fasediagram, wat die posisie van Labradoriet relatief tot die ander Veldspate aandui.

'n Fasediagram is 'n tipe grafiek wat in wetenskaplike velde soos fisiese chemie, mineralogie, ingeneurswese en materiaalwetenskappe gebruik word. Dit dui sekere toestande (bv. temperatuur, druk, volume, chemiese samestelling) aan waar termodinamiese onderskeibare fases van materiaal voor kan kom en in ekwilibrium kan bestaan. Fasediagramme kan twee of meer dimensies, en ook twee of meer asse hê.[1]

  1. Peter Atkins, Julio de Paula, Physical Chemistry, 10de uitgawe, 2014, ISBN 978-1-4292-9019-7

Previous Page Next Page