Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Fener

'n Straat in Fener.
Fener in ongeveer 1900.

Fener, Phanar of Fanar (Grieks: Φανάρι, Faˈnari) is ’n buurt in Istanboel, Turkye. Die strate in die gebied is vol historiese houthuise, kerke en sinagoges uit die Bisantynse en die Ottomaanse tydperk.

Ná die val van Konstantinopel het Fener die tuiste van die meeste van die Grieke geword wat in die stad agtergebly het. Die setel van die Patriarg van Konstantinopel, die spirituele leier van die Oosters-Ortodokse Kerk, is steeds hier.

Die naam Fener is afgelei van die Griekse fanari (φανάρι) en die Turkse fener, wat "lantern" beteken.[1]

  1. "Τριανταφυλλίδης Aanlyn-woordeboek". Φανάρι (3α). Besoek op 7 Oktober 2006.

Previous Page Next Page






فنار (إسطنبول) Arabic Фенер (квартал) Bulgarian Fener Catalan Fener German Φανάρι Greek Fener English Fanar Spanish فنار FA Phanar French Fener ID

Responsive image

Responsive image