Filloksera | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Suborde: | Sternorrhyncha (was Homoptera)
|
Superfamilie: | |
Familie: | |
Genus: | Daktulosphaira Shimer, 1866[1]
|
Spesie: | vitifoliae
|
Binomiale naam | |
Daktulosphaira vitifoliae (Fitch 1855)
|
Filloksera is 'n wingerdsiekte wat deur die druifluis Phylloxera vastatrix veroorsaak word. Die luise teer op die wortels van die wynstok Vitis vinifera waardeur die plant mettertyd sterf.