Flapnekverkleurmannetjie | |
---|---|
Snags in die Kalahariwoestyn, Suid-Afrika | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. dilepis
|
Binomiale naam | |
Chamaeleo dilepis Leach, 1819
|
Die Flapnekverkleurmannetjie (Chamaeleo dilepis) is 'n verkleurmannetjie wat voorkom in die noorde van die Noord-Kaap, Noordwes, Limpopo, Mpumalanga en KwaZulu-Natal. Die reptiel is 12 tot 17 cm lank en leef in boomveld, Karoostruikveld en grasveld.