| |||||||
Gestig | 19 Maart 2008 | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Eerste vlug | 1 Junie 2009 | ||||||
Hoofspille | Doebai Internasionale Lughawe | ||||||
Lojaliteitsprogram | Emirates Skywards | ||||||
Vlootgrootte | 79 | ||||||
Bestemmings | 114 | ||||||
Houermaatskappy | Regering van Doebai | ||||||
Hoofkantoor | Doebai Internasionale Lughawe Doebai, V.A.E. | ||||||
Sleutelpersone |
| ||||||
Werknemers | 3321 (June 2015)[1] | ||||||
Webwerf | www |
Flydubai (Arabies: فلاي دبي), regtens Dubai Aviation Corporation (Arabies: مؤسسة دبي للطيران [2]), is 'n laekostelugredery wat deur die regering besit word in Doebai, Verenigde Arabiese Emirate, met sy hoofkantoor en vlugbedrywighede in Terminaal 2 van Doebai Internasionale Lughawe.[3] Die lugredery bedien 'n totaal van 114 bestemmings in die Midde-Ooste, Afrika, Asië en Europa vanaf Doebai.[4] Die maatskappy se slagspreuk is Get Going.