Formaldehied

Eienskappe

Algemeen

Naam Formaldehied 
IUSTC-naam Metanal
Struktuurformule van
Struktuurformule van
Chemiese formule CH2O
Molêre massa 30.026 g/mol
CAS-nommer 50-00-0  
Voorkoms kleurlose gas  
Reukdrempel 1 dpm
Fasegedrag  
Selkonstantes a= 874,11(10); c=447,40(9)pm[1]  
Ruimtegroep P421
Nommer 114
Smeltpunt -92 °C
Kookpunt -19 °C
Digtheid 0.8153 g/cm3 (−20 °C)
Oplosbaarheid 400 g/L
55% in water[2] 
Dampdruk 400 torr @ -33 °C 
Drievoudpunt 155,1K[3] 
ΔvapHɵ 24,3 [kJ/mol] @236K[3] 
ΔfHɵ (g) -108,60 (0,46) [kJ/mol][3] 
ΔcHɵ -570,78 (0,42) [kJ/mol][3] 
Sɵf(g) 218,95 [J/molK][3] 
Warmtekapasiteit 35,39 (2) [J/molK] @ p=1bar, T=298,15K[3]

Suur-basis eienskappe

pKa 13.27

Veiligheid

Flitspunt 64 °C 
Selfontbrandingspunt 430 °C

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Chemie

Formaldehied is 'n organiese verbinding met die chemiese formule CH2O of HCHO. Dit is die eenvoudigste aldehied, vandaar sy sistemiese naam metanal. Die gewone naam van die stof is afgelei van sy ooreenkoms en verwantskap tot mieresuur, wat deur oksidasie uit formaldehied gevorm kan word. Formica is Latyn vir mier.

Formaldehied is 'n kleurlose gas teen kamertemperatuur en het 'n kenmerkende stink, irriterende reuk. Formaldehied word dikwels as 'n 37% oplossing, byvoorbeeld in water en metanol verkoop. Hierdie oplossing word formalien genoem.[4]

  1. "KEMZIL01 779999". ccdc.
  2. Matheson gas msds.
  3. 3,0 3,1 3,2 3,3 3,4 3,5 "Farmaldehyde; Gas phase thermochemistry data". NIST.
  4. "msds kendon Aus" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 November 2019. Besoek op 3 Augustus 2017.

Formaldehied

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne