Periode/ sisteem |
Epog/ serie |
Tydsnede/ etage |
M. jaar gelede |
---|---|---|---|
Karboon | Mississippium | Tournaisium | jonger |
Devoon | Laat | Famennium | 372,2–358,9 |
Frasnium | 382,7–372,2 | ||
Middel | Givetium | 387,7–382,7 | |
Eifelium | 393,3–387,7 | ||
Vroeg | Emsium | 407,6–393,3 | |
Pragium | 410,8–407,6 | ||
Lochkovium | 419,2–410,8 | ||
Siluur | Pridolium | geen gedef. | ouer |
Die verdeling van die Devoon (IKS). |
Die Frasnium is ’n chronostratigrafiese etage sowel as ’n geologiese tydsnede in onderskeidelik die sisteem en periode Devoon. Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het.
Die Frasnium was van sowat 382,7 tot 372,2 miljoen jaar gelede.[1] Dit is voorafgegaan deur die Givetium-etage/tydsnede en gevolg deur die Famennium.