Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Fringilla

Fringilla
'n Gryskoppie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Suborde:
Infraorde:
Superfamilie:
Familie:
Subfamilie:
Fringillinae
Genus:
Fringilla

Linnaeus, 1758
Spesies

Fringilla is 'n genus van sangvoëls in die familie van vinkagtiges (Fringillidae). Dit is die enigste genus in die subfamilie Fringillinae.

Hierdie voëls is ongeveer 15 sentimeter lank.[1] Hulle het 'n bonserige vlug met afwisselende fases van flap en sweef op geslote vlerke.[2] Hulle is nie so gespesialiseerd soos die ander vinke nie en vreet beide saad en insekte. In teenstelling met die ander vinke voed hulle hul kleintjies eerder insekte as sade.

  1. Newton, Ian (1973). Finches. New Naturalist 55. New York: Taplinger. ISBN 0-8008-2720-1.
  2. Clement, Peter; Harris, Alan; Davis, John (1993). Finches and Sparrows. Princeton, New Jersey: Princeton University Press. ISBN 0-691-03424-9.

Previous Page Next Page






شرشور Arabic شرشور ARZ Verbok (Fringilla) AVK Чинки Bulgarian Fringilla BR Fringilla Catalan Fringilla CEB Pěnkava Czech Fringilla Danish Edelfinken German

Responsive image

Responsive image