Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Garnaal

Garnale
Heterocarpus ensifer
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Klas:
Orde:
Suborde:
Infraorde:
Caridea

Dana, 1852
Superfamilies

Sien teks.

Garnale (Caridea), ook bekend as die ware garnale, is klein kreefagtige diere wat aan die orde van tienpotiges (Decapoda) behoort. Hulle kom wydverspreid oor die wêreld in beide vars- en seewater voor, hoewel die meeste spesies in die see leef. Van die spesies kom op sandbanke voor, waar hulle hulself vir beskerming teen predatore ingrawe.

Garnale word deur mense as 'n voedselbron benut en word as 'n lekkerny beskou. Dit kan, byvoorbeeld, as garnaalkelkies of garnalebroodjies[1] (broodjies wat uitgehol en met gaar garnale gevul is) opgedis word.

Garnale vir menslike verbruik
'n Lekker prawn. Sy spesienaam is Penaeus monodon
  1. Sien inskrywing vir garnaalkelkie en garnalebroodjie in die HAT

Previous Page Next Page






'afar AMI روبيان Arabic جمبرى ARZ Əsl krevetlər AZ Сапраўдныя крэветкі BE Скариди Bulgarian Hundang BJN Carideus Catalan Hipon CEB Krevety Czech

Responsive image

Responsive image