Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.
Gaskompressor
'n Enkelfase sentrifugale kompressorAnimasie van 'n aksiale kompressor.Hierdie superaanjaer (die blink top) aan 'n versnelrenmotor staan ook bekend as 'n kompressor
'n Gaskompressor is 'n toestel wat 'n gas se druk verhoog deur die volume daarvan te verklein.
'n Kompressor doen min of meer aan gas wat 'n pomp aan vloeistof doen.