Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Geelbeklyster

Geelbeklyster
'n Volwasse geelbeklyster
sang
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
T. smithi
Binomiale naam
Turdus smithi
Bonaparte, 1850

Die geelbeklyster (Turdus smithi) is 'n endemiese, gelokaliseerde algemene standvoël meestal in rivierbos en halfdorre Karoo en ingevoerde boomveld op die hoëveld. Dit is ook 'n algemene tuinvoël. Hulle kom een-een of in pare voor maar vorm groepe buite broeityd. Die voël word 22 – 24 cm groot en weeg 60 - 86 gram. In Engels staan die voël bekend as die Karoo thrush.


Previous Page Next Page