Geelpootstrandloper | |
---|---|
Volwassene in broeigewaad. | |
Volwassene in nie-broeigewaad. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Suborde: | Scolopaci
|
Familie: | |
Genus: | Calidris (word betwis)
|
Spesie: | C. melanotos
|
Binomiale naam | |
Calidris melanotos Vieillot, 1819
| |
Sinonieme | |
Actodromas maculata |
Die Geelpootstrandloper (Calidris melanotos) is 'n voël en seldsame somerbesoeker aan Suider-Afrika. Die voël broei in die toendra van Noord-Amerika en Oos-Siberië en word gevind aan die rant van varswatermassas en riviermondings. Die voël is 19 – 23 cm lank, 45 - 75 g groot met 'n vlerkspan van 45 cm. In Engels staan die voël bekend as die Pectoral Sandpiper.
{{cite web}}
: Ongeldige |ref=harv
(hulp)