Gesneriaceae | |
---|---|
Haberlea rhodopensis. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | Gesneriaceae Rich. & Juss. ex DC[1]
|
Genera | |
Sien teks. |
Gesneriaceae is ’n familie blomplante wat uit sowat 150 genera 3 200 spesies bestaan. Dit kom in tropiese en subtropiese klimaatstreke voor, met net ’n paar spesies in gematigde streke. Baie spesies het kleurryke blomme en word as sierplante gekweek.