Glencairn | |
---|---|
Uitsig oor Glencairn | |
Koördinate: 34°9′48″S 18°25′47″O / 34.16333°S 18.42972°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Wes-Kaap |
Munisipaliteit | Stad Kaapstad |
Oppervlak | |
• Totaal | 0,62 km2 (0,24 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 604 |
• Digtheid | 974/km2 (2 520/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 82.8% |
• Indiërs/Asiërs | 1.7% |
• Bruin mense | 4.5% |
• Swart mense | 6.5% |
• Ander | 4.6% |
Taal (2011) | |
• Engels | 86.0% |
• Afrikaans | 9.6% |
• Ander | 4.5% |
Poskode (strate) | 7975 |
Skakelkode | 021 |
Glencairn is 'n voorstad van Kaapstad, Suid-Afrika. Dit is ongeveer 4 km noord van Simonstad geleë, op die kus van Valsbaai. Die Glencairn Vleiland bewaar die laer-Elserivier.