Glencore | |
Tipe | Aandelemaatskappy |
---|---|
Gestig | 1967 |
Hoofkantoor | Baar, Switserland |
Sleutelpersone | Tony Hayward (voorsitter) Ivan Glasenberg (hoof- uitvoerende beamte) |
Gebied bedien | wêreldwyd |
Industrie | Kommoditeite, metale en mynbou |
Produkte | Metale en minerale, energieprodukte, landbouprodukte |
Inkomste | $215,111 miljard (2019)[1] |
Bedryfsinkomste | $0,825 miljard (2019)[1] |
Netto inkomste | $(1,506) miljard (2019)[1] |
Werknemers | 160 000 (2020)[2] |
Webwerf | www |
Glencore plc (GlencoreXstrata, Glencore International AG) is 'n internasionale maatskappy wat wêreldwyd handeldryf in en betrokke is by die produksie van metale, minerale, brandstowwe en landbouprodukte.