Kaart | Wapen |
Wapen | |
Land | Suid-Korea |
Region | Sudogwon |
Koördinate | 37°39′N 126°48′O / 37.650°N 126.800°O |
Gestig op | |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 267,29 vk km |
Hoogte bo seevlak | m |
Bevolking: | |
- Totaal (2010) | 1 073 069 |
- Bevolkingsdigtheid | 4 014,6/vk km |
Tydsone | UTC +9 |
Burgemeester | |
Amptelike webwerf | goyang.go.kr |
Goyang (Koreaans: 고양) is 'n groot stad in die noordweste van Suid-Korea en lê in die weste van die Koreaanse Skiereiland. Die stad het 'n bevolking van 1 073 069 in 2010 gehad en het 'n oppervlakte van 267,29 km². Goyang is naby die Geelsee en net noord van die hoofstad Seoel geleë. In die noorde is die grens tot Noord-Korea.