Grasse | |
---|---|
Grasse | |
Koördinate: 43°40′00″N 6°55′00″O / 43.66667°N 6.91667°O | |
Land | Frankryk |
Gewes | Provence-Alpes-Côte d'Azur |
Département | Alpes-Maritimes |
Arrondissement | Grasse |
Kanton | Grasse-Nord en Grasse-Sud |
Regering | |
• Burgemeester | Jean-Pierre Leleux |
Oppervlak | |
• Totaal | 44,44 km2 (17,16 vk. myl) |
Hoogte | 80–1 061 m (260–3 481 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 52 019 |
• Digtheid | 1 171/km2 (3 030/vk. myl) |
Poskode | 06130, 06520 |
Skakelkodes | 06069 |
Webwerf | ville-grasse.fr |
Grasse is 'n stad in die Suid-Franse département Alpes-Maritimes, sowat 20 kilometer van die Côte d'Azur, met 52 000 inwoners (2009). Dit staan bekend as die hoofstad van die Franse reukwaterbedryf.