Groenlo | |
---|---|
Dorp | |
Koördinate: 52°02′28″N 6°37′02″O / 52.04111°N 6.61722°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Gelderland |
Munisipaliteit | Oost Gelre |
Oppervlak | |
• Totaal | 9,14 km2 (3,53 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 10 062 |
• Digtheid | 1 069/km2 (2 770/vk. myl) |
Poskode | 7141 |
Skakelkodes | 0544 |
Webwerf | www.groenlo.nl |
Groenlo (Nedersaksies: Grolle of ouer Nederlands: Grol) is 'n stad in die gemeente Oost Gelre en lê in die provinsie Gelderland in Nederland en het ongeveer 10000 inwoners (2007). Hierdie stad is in oostelike deel van die Achterhoek geleë.
Die bierbrouery Grolsch is in 1615 in Groenlo ontstaan, en dra die ou naam van Groenlo: Grol.