Groot-Sandwoestyn

Groot Sandwoestyn

Die Groot-Sandwoestyn is 'n tussentydse Australiese biostreek,[1][2] wat in die noord-weste van Wes-Australië geleë is, by die Pilbara- en suidelike Kimberley-streke. Dit is die 2de grootste woestyn in Australië naas die Groot Victoriawoestyn, en beslaan 'n oppervlak van 284 993 km².[3][4]

Die Gibsonwoestyn lê na die suide, en die Tanamiwoestyn lê na die ooste.

  1. Environment Australia. "Revision of the Interim Biogeographic Regionalisation for Australia (IBRA) and Development of Version 5.1 – Summary Report". Department of the Environment and Water Resources, Australian Government. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 September 2006. Besoek op 31 Januarie 2007. {{cite journal}}: Cite journal requires |journal= (hulp); Onbekende parameter |deadurl= geïgnoreer (hulp)
  2. IBRA Version 6.1 Geargiveer 8 September 2006 op Wayback Machine data
  3. "Outback Australia – Australian Deserts" (in Engels). 2010. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Julie 2019. Besoek op 30 Augustus 2010.
  4. "Department of the Environment WA – Refugia for Biodiversity" (in Engels). 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 November 2008. Besoek op 30 Augustus 2010.

Groot-Sandwoestyn

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne