Gujarat

Gujarat

ગુજરાત (Gujarati)
गुजरात (Hindi)
Besienswaardighede in Gujarat
Besienswaardighede in Gujarat
Amptelike seël van Gujarat
Seël
Leuse(s): 
Jai Jai Garavi Gujarat
(Gujarati vir: "Oorwinning aan die trotse Gujarat")
Ligging van Gujarat in Indië
Ligging van Gujarat in Indië
Koördinate: 23°13′0″N 72°41′0″O / 23.21667°N 72.68333°O / 23.21667; 72.68333
LandVlag van Indië Indië
HoofstadGandhinagar
Grootste stadAhmedabad
Gestig op1 Mei 1960
Regering
 • TipeRegering van Gujarat
 • GoewerneurAcharya Devvrat
 • HoofministerVijay Rupani (BJP)
Oppervlak
 • Totaal196 024 km2 (75 685 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal60 439 692
 • Digtheid308/km2 (800/vk. myl)
 • Rang
10de
TydsoneUTC+05:30 (IST)
Amptelike taleGujarati[1]
Hindi (sekondêre ampstaal)[2]
Webwerfwww.gujaratindia.com

Gujarat (Gujarati: ગુજરાત, Gujarāt, [guʤəˈrɑːt], ; Hindi: गुजरात) is 'n groot deelstaat in die weste van Indië. Die hoofstad is Gandhinagar en die grootste stad Ahmedabad. Van die ander groot stede is Rajkot, Surat en Vadodara. Die bevolking praat Gujarati en bestaan veral uit Gujarati's. Deur die suide van die deelstaat vloei die Narmada, een van die groot riviere in Indië.

  1. (en) "50th Report of the Commissioner for Linguistic Minorities in India" (PDF). 16 Julie 2014. p. 118. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 8 Julie 2016. Besoek op 6 November 2016.
  2. (en) Benedikter, Thomas (2009). Language Policy and Linguistic Minorities in India: An Appraisal of the Linguistic Rights of Minorities in India. Münster: LIT Verlag. p. 89. ISBN 978-3-643-10231-7. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 April 2016. Besoek op 13 Junie 2018.

Gujarat

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne