Kaart | Wapen |
Hallstatt-meer | |
Land | Oostenryk |
Deelstaat | Opper-Oostenryk |
Koördinate | 47°34′N 13°39′O / 47.567°N 13.650°O |
Stigting | Antieke tydperk |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 59,8 vk km |
Hoogte bo seevlak | 511 m |
Bevolking: | |
- Totaal (1 Januarie 2016) | 757 |
- Bevolkingsdigtheid | 13 /vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
- Somertyd | UTC +2 |
Burgemeester | Alexander Scheutz (SPÖ) |
Amptelike Webwerf | Hallstatt |
Hallstatt is 'n nedersetting en markdorp in die Oostenrykse deelstaat Opper-Oostenryk met 'n bevolking van 757 (soos op 1 Januarie 2016).
Hallstatt, wat aan die gelyknamige meer geleë is, is deur Unesco saam met die Dachstein-bergmassief en die Salzkammergut-streek as wêrelderfenisgebied gelys. Argeoloë het bo-op Hallstatt op 'n uitgestrekte grafveld afgekom, en na 'n periode van die vroeë Ystertydperk word as Hallstatt-periode verwys.