Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Hand

'n Linkerhand
Hande
Tupaia javanica, Homo sapiens

'n Hand is die deel van die liggaam aan die einde van die arm. Dit word by die pols aan die arm geheg. Hande word gebruik om dinge te gryp en vas te hou.

Meeste mense het twee hande, gewoonlik elk met vier vingers en 'n duim. Die binnekant van die hand is die palm. As die vingers styf toegebuig word vorm die hand 'n vuis. Die lede wat die harde buitenste deel van die vuis uitmaak word die kneukels genoem. Verskeie diere het ook hande, veral primate soos ape en bobbejane.

Die woord "hand" word ook in kaartspeletjies gebruik om na 'n groepering van kaarte te verwys waaroor 'n speler beskik, maar wat die ander spelers nie kan sien nie.


Previous Page Next Page






እጅ AM Man AN Hand ANG يد Arabic ܐܝܕܐ ARC Mano AST Otcitci ATJ Ampara AY Əl AZ ال AZB

Responsive image

Responsive image