Heerenveen It Hearrenfean | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Crackstate | |
Ligging van Heerenveen in Friesland-provinsie | |
Kaart van Heerenveen-munisipaliteit | |
Koördinate: 52°57′N 5°56′O / 52.950°N 5.933°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Friesland |
Regering | |
• Burgemeester | Tjeerd van der Zwan (PvdA) |
Oppervlak | |
• Totaal | 198,17 km2 (76,51 vk. myl) |
• Land | 190,13 km2 (73,41 vk. myl) |
• Water | 8,04 km2 (3,10 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 50 649 |
• Digtheid | 256/km2 (660/vk. myl) |
1 Januarie 2021 | |
Tydsone | UTC+1 (IST) |
• Somertyd | UTC+2 (IDT) |
Poskode | 8411–8415, 8441–8449, 8451–8459, 8468–8469, 8491, 8494–9495, 9001, 9163 |
Skakelkodes | 0513, 0516 |
Bestuurlike sentrum | Heerenveen (dorp) |
Webwerf | www.heerenveen.nl |
Heerenveen (Wes-Fries: It Hearrenfean) lê in die Nederlandse provinsie Friesland, met 'n oppervlakte van omtrent 198 km² en sowat 51 000 inwoners (2021). Die ontstaan van die dorp is te danke aan die stigting van die maatskappy Skoterlandse Kompanjie.