Hemeltempel

Hemeltempel*
Unesco-wêrelderfenisterrein

Die Bidsaal vir Goeie Oeste, die grootste gebou in die Hemeltempel.
Ligging van Hemeltempel op 'n kaart (Volksrepubliek China)
Hemeltempel
Hemeltempel
Ligging van die Hemeltempel in China
Koördinate: 39°52′56.07″N 116°24′23.29″O / 39.8822417°N 116.4064694°O / 39.8822417; 116.4064694
Lande Vlag van die Volksrepubliek China Volksrepubliek China
Tipe Kultureel
Kriteria i, ii, iii
Verwysings 881
Streek Asië-Stille Oseaan
Inskripsiegeskiedenis
Inskripsie 1998  (22ste Sessie)
* Naam soos dit in die Wêrelderfenislys verskyn.
Streek soos deur Unesco geklassifiseer.

Die Hemeltempel of Tempel van die Hemel (tradisionele Chinees: 天壇, Tiāntán) is ’n keiserlike godsdienskompleks in die suidooste van Sentraal-Beijing. Die kompleks is besoek deur kesiers van die Ming- en Qing-dinastie vir jaarlikse seremonies waarin tot die hemel gebid is vir ’n goeie oes. Dit word soms ’n Taoïstiese tempel genoem,[1] hoewel Chinese hemelaanbidding, veral deur keisers, van voor Taoïsme dateer.

  1. Cooper, Jean C. Cooper and William Stoddart (2010). An Illustrated Introduction to Taoism: The Wisdom of the Sages. World Wisdom. p. 24. ISBN 9781935493167.

Hemeltempel

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne