Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Herlaai

Komponente van die moderne geweer rondte. Bo-na-onder: Kopermantelkoeël, rooklose dryfmiddelkorrels, koperdop, Boxer-slagdop.

Herlaai, of handlaai, is die proses waartydens vuurwapenammunisie deur die herlaaier, self gelaai word, deur die samestelling van individuele komponente, (dop, slagdop, kruit en koeël) eerder as om voorafgelaaide fabrieksammunisie aan te koop.[1] Die doel van herlaai is om koste te bespaar en om die werkverrigting en akkuraatheid van jou vuurwapen te verbeter.

Naas herlaai kan die kopspasie en loopbedding van die vuurwapen self die akkuraatheid ernstig beïnvloed.

  1. Nonte, chapter 1, "Handloading, What and Why"

Previous Page Next Page






Recàrrega manual Catalan Wiederladen German Handloading English Rechargement (munitions) French ハンドロード Japanese Ladepresse NB Elaboracja Polish Recarga manual Portuguese Handladdning Swedish

Responsive image

Responsive image