Heteroscleromorpha | |
---|---|
Axinella polypoides | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Animalia |
Filum: | Porifera |
Klas: | Demospongiae |
Subklas: | Heteroscleromorpha Cárdenas, Pérez & Boury-Esnault, 2012[1] |
Ordes | |
Sinonieme | |
Lys
|
Heteroscleromorpha vorm 'n groep van sponsdiere wat soms onderskei word as 'n aparte subklas van die Demospongiae (gewone sponse) binne die stam van die sponsdiere (Porifera).