Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Himenium

Die himenium is die sporevormende laag selle op die himenofoor van ‘n swam. Hier ontwikkel die selle tot sporesakkies om spore te kan voortbring. In sommige spesies verander alle selle in die himenium in basidia of asci; in andere spesies verander ‘n deel van die selle in steriele selle soos die sistidia (in Basidiomycetes) of parafises (in Pezizomycotina). Hierdie selle is vaak kenmerkend by die mikroskopiese identifikasie. Die subhimenium bestaan uit die draende swamdraad waaruit die selle van die himenium groei. Die himenoforiese trama wat die merendeel van die himenofoor uitmaak, bevind hom daaronder. De posisie van die himenium is tradisioneel die eerste kenmerk wat gebruik word in die klassifikasie en identifikasie van paddastoele.


Previous Page Next Page






غشي (فطر) Arabic Himeniu AST Himenij BS Himeni Catalan Výtrusné rouško Czech Hymenium German Hymenium English Himenio EO Himenio Spanish Himenio EU

Responsive image

Responsive image