Hofsanger | |
---|---|
Sangopname uit Engeland | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. trochilus
|
Binomiale naam | |
Phylloscopus trochilus (Linnaeus, 1758)
| |
Subspesies | |
| |
Geel: Broeigebied (somer) Blou: Nie-broeiende winterbesoekers Ligblou strepe: migrasie. |
Die Hofsanger (Phylloscopus trochilus) is 'n volop Palearkties-broeiende trekvoël in boomveld en savanne. Hulle soek kos in die digte blaredak. Die voël is 11 cm groot en weeg 7 - 12 gram. In Engels staan die voël bekend as die Willow Warbler
{{cite web}}
: Ongeldige |ref=harv
(hulp)