Hulas (Grieks: Ὕλας, Hýlas) is in die klassieke mitologie 'n jeug wat Herakles (die Romeinse Hercules) gedien het as metgesel en dienskneg. Sy ontvoering deur waternimfe is 'n tema wat baie aangetref word in die antieke kuns en is 'n blywende onderwerp vir Westerse kuns in die klassieke tradisie.