Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Duitsland |
Deelstaat | Noordryn-Wesfale |
Koördinate | 51°23′N 7°42′O / 51.383°N 7.700°O |
Stigting (eerste verwysing) | 1150 |
Stadstatus | 1237 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 125,51 vk km |
Hoogte bo seevlak | 247 m |
Bevolking: | |
- Totaal (31 Desember 2012) | 93 799[1] |
- Bevolkingsdigtheid | 747/vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
- Somertyd | UTC +2 (MEST) |
Burgemeester | Michael Joithe (Die Iserlohner) |
Amptelike Webwerf | iserlohn.de |
Iserlohn (Wesfalies: Iserlauhn, vanaf Middelnederduits: îse(r)n-lô(ch) "ysterwoud") is 'n stad in Noordryn-Wesfale in die weste van Duitsland, met 'n bevolking van 93 799 op 31 Desember 2012 en 'n oppervlakte van 125,51 km². Iserlohn is net oos van Hagen geleë en is die grootste stad in die distrik Märkischer Kreis.