In die chemie is 'n isomeer 'n stof wat uit dieselfde atome bestaan, maar wat 'n ander struktuur, en daardeur ook ander eienskappe besit. Hierdie verskynsel word isomerie genoem.
Isomeer