Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Ittoqqortoormiit

Ittoqqortoormiit

Scoresbysund (Deens)
Gehug
Huise in Ittoqqortoormiit
Huise in Ittoqqortoormiit
Koördinate: 70°29′07″N 21°58′0″W / 70.48528°N 21.96667°W / 70.48528; -21.96667
StaatVlag van Denemarke Denemarke
LandVlag van Groenland Groenland
Munisipaliteit Sermersooq
Bevolking
 • Totaal444[1]
TydsoneUTC-1
Poskode
3980

Ittoqqortoormiit (Oos-Groenlands: Illoqqortoormiut, Deens: Scoresbysund) is 'n klein dorpie en voormalige munisipaliteit aan die ooskus van Groenland, by die monding van die reusagtige fjordkompleks "Kangertittivaq" (Deens: Scoresby Sund) en op die rand van die grootste nasionale park ter wêreld.

Binnekant van die kerkie

Op 1 Januarie 2009 het die munisipaliteit met die Sermersooq-munisipaliteit saamgesmelt. In 2014 tel die dorpie se inwoners 444.[1]

  1. 1,0 1,1 Greenland in Figures 2014 (PDF). "Statistics Greenland". ISBN 978-87-986787-8-6. Besoek op 6 September 2015.

Previous Page Next Page