Jabalpur

Jabalpur

जबलपुर
Stad
Marmerklippe langs die Narmadarivier naby Jabalpur
Marmerklippe langs die Narmadarivier naby Jabalpur
Jabalpur is in Indië
Jabalpur
Jabalpur
Ligging in Indië
Koördinate: 23°09′38″N 79°56′19″O / 23.16056°N 79.93861°O / 23.16056; 79.93861
LandVlag van Indië Indië
DeelstaatMadhya Pradesj
DistrikJabalpur
Regering
 • BurgemeesterPrabhat Sahu
Oppervlak
 • Totaal215 km2 (83 vk. myl)
Hoogte
411 m (1 348 ft)
Bevolking
 • Totaal1 267 564
 • Digtheid5 900/km2 (15 000/vk. myl)
TydsoneUTC+5:30 (IST)
Poskode
482 00x
Skakelkodes91-761
Webwerfjabalpur.nic.in

Jabalpur (Hindi: जबलपुर) is die derde grootste stad in die Indiese deelstaat Madhya PradesjIndore en die hoofstad Bhopal met 'n bevolking van 1 267 564 in 2011. Die stad is aan die Narmada-rivier geleë en is 'n universiteits-, industriële en militêre stad. Jabalpur is die weermaghoofkwartier vir die vyf Indiese deelstate (Madhya Pradesj, Chattisgarh, Orissa, Bihar en Jharkhand) en 1/6 van die stad word ingeneem deur die Indiese Weermag.


Jabalpur

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne