Job

Job
literêre werk, boek van die Bybel
Onderdeel vanKetuvim, Ou Testament, Sapiential BooksWysig
Naam van werkאִיוֹבWysig
GenrewysheidsliteratuurWysig
Taal van werk of naamBybelse HebreeusWysig
Ligging van verhaalUzWysig
Narrative motifmessengers announce successive misfortunesWysig
Entry in abbreviations tableJobWysig
Stack Exchange-etikethttps://hermeneutics.stackexchange.com/tags/job, https://christianity.stackexchange.com/tags/job, https://judaism.stackexchange.com/tags/job-iyov-book-ofWysig
Die boek Job op 'n boekrol

Job is die 18de boek in die kanon van Hebreeuse Geskrifte wat as Ou Testament in die Bybel opgeneem is. Die boek handel oor die vrome en opregte man Job wat tot die uiterste beproef word en in sy beproewing aangespreek word deur vriende wat sy lyding wil verklaar vanuit hulle tradisionele opvatting oor die samehang tussen sonde en lyding: lyding is die straf op sonde. Job hou vol dat hy die lyding nie verdien nie en eis van God dat reg aan hom sal geskied. God hou sy skeppingswerk, almag en wysheid aan Job voor en Job kom tot rus. God berispe die vriende van Job oor hulle verkeerde begrip van Job se lyding, en Job word weer voorspoedig.


Job

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne