Jupiter-massa (MJ of MJUP) is die massaeenheid wat gelyk is aan die massa van Jupiter. 1 MJ = 1,8986 × 1027kg of 317,83 aardmassas. Die eenheid word dikwels gebruik om ander ruimteliggame se massa uit te druk.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.