Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Kagyu

Kagyu
Vertalings
Tibettaans བཀའ་བརྒྱུད (Gagyü)
Tradisionele Sjinees 白教、噶舉派
Vereenvoudigde Sjinees 白教、噶举派
Pinyin Gájǔpài

Kagyu of Kagyü is een van die vyf hoofskole van Tibettaanse Boeddhisme. Die ander vier is Gelug, Nyingma, Sakya en Jonang.

Vanweë die Kagyu-tradisie se sterk klem op ghoeroe-verering en -joga, asook die persoonlike oordrag van esoteriese instruksies van meester aan dissipel, het die vroeë Kagyu-tradisie gou gelei tot ’n groot getal onafhanklike subskole of subsektes wat sentreer om individuele charismatiese Kagyu-onderwysers en hul opvolgingslyne. Hierdie lyne is oorerflik.


Previous Page Next Page






Кагю Bulgarian བཀའ་བརྒྱུད་པ། BO Kagyu Catalan Kagjüpa Czech Kagyupa CY Kagyü German Καγκιού Greek Kagyu English Kagyu Spanish فرقه کاگیو FA

Responsive image

Responsive image