Algemeen | |
---|---|
Naam | Kalsiumsulfaat |
γ-CaSO4 | |
Chemiese formule | CaSO4 |
Molêre massa | 136,14 [g/mol] [1] |
CAS-nommer | 7778-18-9[1] |
Voorkoms | kleruloos tot wit vaste stof; soms blouerig, grys of rooierig [1] |
Reuk | reukloos[1] |
Fasegedrag | |
Fase | Anhidriet |
Selkonstantes | a=699,5pm; b=624,5pm; c=699,3pm[2] |
Ruimtegroep | Cmcm |
Nommer | 63 |
Strukturbericht | H0₁ |
Fase | γ-CaSO4: oplosbare vorm |
Selkonstantes | a=696,94(8)pm; c=630,33(4)pm[3] |
Ruimtegroep | P6222 |
Nommer | 180 |
Smeltpunt | onbind 1450 °C[1] |
Kookpunt | |
Digtheid | 2,96 [cm3][1] |
Oplosbaarheid | effens oplosbaar 2 [g/L][1] |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Kalsiumsulfaat is 'n sout van kalsium met swaelsuur. Dit het die chemiese formule CaSO4.
Dit vorm 'n hemihidraat CaSO4·½H2O en 'n dihidraat CaSO4·2H2O. Dit verloor ½H2O by 128 °C en 2H2O by 163 °C. Die watervrye vorm is higroskopies. [1]
Die hidrate kom in die natuur as die mineraal bassaniet[4] en gips [5] voor. Die watervrye vorm word anhidriet genoem en kom ook as mineraal voor.[6]
{{cite journal}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)