Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Kanaloa

Kanaloa
Soort god  Hawais
God van die onderwêreld
Simbool Pylinkvis, seekat

Kanaloa is in die Hawaise godsdiens een van die hoofgode. Die ander drie is Ku, Kāne en Lono. Kanaloa is 'n manlike god en sy simbole is 'n pylinkvis en seekat. Hy word gewoonlik met Kāne verbind.[1] Dit is ook 'n alternatiewe naam vir die eiland Kahoʻolawe.

  1. "Gale eBooks - Document - Hawaiian Religion". go.gale.com. Besoek op 17 Junie 2020.

Previous Page Next Page






كانالوا Arabic Kanaloa English Kanaloa (divinité) French Kanaloa Croatian Kanaloa Italian カナロア Japanese Осьминог Каналоа Russian

Responsive image

Responsive image